Your wardrobe – your haven 1

(Afrikaans verskyn onderaan die Engels)

So, have you survived the clearing out process and ready to create your own wardrobe haven!?

Before we start the organising process, here is another tip: only keep clothes for the current season in your wardrobe! The reasons being:

  • more packing space available
  • avoiding the possible boredom of looking at your(same ld)clothes all year round
  • unpacking your clothes at the beginning of a new season can be quite exciting – you may have forgotten what you have
  • you can sort your clothes before packing it into your cupboard

Store your clothing for the next season in vacuum bags if your storage space is limited.  It works extremely well!

Now that you know what (wearable!) clothing and accessories you have left, you can shop for containers and practical items to organise your wardrobe practically and tidily.

Here are some suggestions:

Hanging items

  •  Your wardrobe will look neat if your hangers are all the same. I love the versatile plastic hangers with twisting hooks which make it easier to have all my clothes facing the same direction.  For expensive coats and jackets, consider wooden coat hangers.

hanger idea 2

  • Hang clothes on separate hangers: one item per hanger. Separate suits and organise hanging items in your cupboard so that jackets, blouses, skirts and trousers are together. In this way all your clothes are visible at a glance and it is easier to see different mix and match combinations.

Pretty enough for a Princess

Hanger idea 1

  • Use utility hangers for scarves and belts.

belts idea

 

Shelving

  •  Fold jerseys and t-shirts neatly and keep similar items together on a shelf.
  • Never stack items too high; rather arrange / pack it in stackable containers on the shelves.
  • Items which do not stack well e.g socks, pantyhose and underwear can also be placed in baskets or stackable containers.

 

 Box idea 1

 Drawers

  •  Drawers are ideal for items which cannot be stacked on a shelf. Make use of drawer dividers or plastic containers to keep items neat.
  • If you keep your make up and, or, jewellery in drawers, look out for useful containers – even cutlery trays do the job.

 drawer divider idea 1

 

Why not make your own dividers?

drawer divider idea 2

 

Remember:  Besides packing your cupboard in a neat, practical and organised way, it also needs to look pretty!  So look out for items you really like.

MORE IDEAS TO FOLLOW SOON

 

JOU KLEREKAS – JOU STUKKIE PARADYS

Het jy toe die skoonmaakproses oorleef en is jy gereed om jou eie klerekas paradys te skep?

Voor ons begin met die groot regpak, het ek vir julle nog ‘n wenk:  hou slegs die klere vir die huidige seisoen in jou kas!  Die redes hiervoor:

  • Jy gaan meer pakplek in jou kas hê
  • Jy gaan nie so gou verveeld raak met jou klere as jy nie heel jaar daarin hoef vas te kyk nie
  • Om jou klere aan die begin van ‘n nuwe seisoen uit te pak kan heel opwindend wees – jy het dalk al vergeet wat jy het
  • Dit skep ‘n geleentheid om jou klere uit te sorteer voor jy dit terugpak in jou kas

Indien jy beperkte spasie in jou huis het, stoor gerus jou klere in vakuum sakke.  Dit werk regtig goed.

Nou dat jy weet watter (drabare) klere en bykomstighede jy oor het, kan jy houers en praktiese items gaan koop om jou klerekas mee te organiseer.

Hier is ‘n paar voorstelle:   Sien fotos hierbo

Hang klere

  •  Jou klerekas sal netjies lyk as al jou hangers dieselfde lyk. Ek hou baie van die veelsydige plastiek hangers met hake wat in die rondte draai.  Sodoende hang my klere almal in dieselfde rigting.  Vir duur jasse en baadjies kan jy gepaste hout hangers gebruik.
  • Hang jou klere op aparte hangers: een item per hanger.  Skei jou pakkies en sorteer hang items in jou klerekas op so ‘n manier dat baadjies, bloese, rompe en broeke bymekaar hang.  Sodoende is al jou klere met een oogopslag sigbaar en sal jy makliker verskillende meng-en-pas opsies raaksien.
  • Gebruik nutshangers (“utility hangers”) vir serpe en gordels.

Rakke

  •  Vou truie en t-hemde netjies en hou items van dieselfde soort bymekaar op ‘n rak.
  • Moet nooit items te hoog op mekaar staple nie; pak dit eerder in houers wat op mekaar gestapel kan word.
  • Items wat nie maklik op mekaar gestapel kan word nie, bv sokkies, kouse en onderklere kan ook in mandjies of stapel houers gesit word.

 Laaie

  •  Laaie is ideaal vir items wat nie op mekaar op ‘n rak gepak kan word nie. Maak gebruik van afskortings binne die laai of plastiek houers om items netjies te hou.
  • As jy jou grimering en/of juwele in laaie hou, wees op die uitkyk vir praktiese houers – selfs houers vir eetgerei kan goed werk.

Onthou:  Behalwe dat jy jou kas netjies, prakties en georganiseerd wil hê, moet dit ook mooi lyk!  So kyk gerus uit vir items waarvan jy regtig hou.

handbag walls

 

MEER IDEES VOLG BINNEKORT

 

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s