Home

An experience to never forget.  Click on Blog and see what I was up to.

 

 

 

LIVE EVERY MOMENT

Tea-cup-artwork

I love a cup of tea and good conversations with friends.  In my life many words of wisdom have been exchanged over a cup of tea – words of joy, encouragement, teaching….and even reprimand.

Let’s share some wisdom and experiences about living every moment of the one and only life we have.

Live life to the fullest

 

LOVE YOUR LOOKy

Do you love shopping or hate it?  Do you love dressing your figure or hate it?  Do you love your look or feel you do not have one?

You can look stunning, love your figure and treasure  your personal style with hands on image tips …without needing lots of money.

Love every inch of yourself

 

 LAUGH A LOT

ladies_always_right

Life is serious – very serious.  Time is scarce – very scarce.  Relaxing is important – very important. Really? Where must we find the time to relax?

Laughter allows for a few moments of complete relaxation.  So a (quick) laugh a day will be as good as a holiday away.

Enjoy fun snippets of reading for a quick relax.

 

Save

Save

Save

Save

Save

Save

Save

Save

27 comments on “Home

  1. Marie Bredenkamp says:

    Baien geluk met jou blog, Leanne! Ek is nog altyd trots op my ou studente wat die lewe vierkantig in die oë kyk en liewer deel van die oplossing as die probleem is! Rykste seën! mb/mce

    Like

  2. Good luck in this new adventure. ♡

    Like

  3. Elzette says:

    Liewe Lianne

    Ek los die volgende teks met jou :

    Jeremiah 29:11

    “Ek ken die plan wat Ek vir jou het, verklaar die Here.”

    Alles voorspoed vorentoe vir jou met hierdie nuwe plan wat ons Heer vir jou het!!

    Liefde
    Elzette

    Like

  4. Christa Dawson says:

    Elke stappie in n paar ou of nuwe skoene is n treetjie nader aan jou kleurvolle drome en om ook jou leglaart te voltooi. Die aller mooiste stappies word jou toe gewens . Sien uit na jou inspireerende Blog🌈

    Like

  5. Anneke Theron says:

    Well done. Jy was so in my gedagtes gedurende die naweek. Ek dink die nuwe skoen pas jou perfek. Dit klim in soveel van jou verskillende karaktereienskappe en persoonlikheid. Ek is baie trots op jou. Aanvanklik het jou signature onderaan jou eposse my geinspireer en ek gaan nou Facebook met my Pilates. Maar die Blog is inderdaad briljant. Alle sukses en voorspoed. Ek lees graag.

    Like

  6. Alta Thorpe says:

    Geluk Lianne met jou blog!! Natuurlik is ek in, hoe anders!! Sterkte met jou pad vorentoe!!

    Like

  7. Alida Vorster says:

    Dis pragtig !
    Opgewonde saam met jou xx
    Lekker week vir jou
    Alida

    Liked by 1 person

  8. Dienkie van Zyl says:

    Lianne ek sal saam met jou bid dat jou fisie en jou passie tot hul volle potensiaal sal kom en daardeur jy jou sukses kan bereik. Jes 29:11 is altyd wat ons almal kan vashou dat ons n hoopvolle toekoms in ons Pappa Vader het en dat die Here ons Herder is en niks sal ons ontbreek nie. Hy sal jou in die groen weivelde lei en 100% vrede gee oor hoe en wat jou fisie vorentoe sal wees. Ek weet ook jy is tot alles in staat deur Jesus wat jou die krag gee. Ek glo die groter prentjie is reeds in jou hart gebore. Mag hierdie nuwe reis van jou soveel voorspoed, sukses en oorvloed inhou. En dat jy voel hoe jy “sweef soos n arend”. Blessings vir jou Liefde Dienkie xxxx

    Like

  9. Natuurlik wil ek deel wees hiervan – hoe dan anders! Kom ons vat hande en stap saam die nuwe toekoms in… wetende dat ons mekaar nodig het! C xxx

    Like

  10. Linda Remke says:

    Congratulations on the launch of your ‘second’ phase of life, Lianne. May this bare fruits way beyond your expectations. Remember…God does not call the qualified, He qualifies the called. You are now stepping out into your calling. It is exciting times! Trust the process in the knowing that you will be qualified all the way. Looking forward to receiving your ‘inspiration’ and ‘wisdom’ via this platform. Much love and Light xx

    Like

  11. Jeanette says:

    Well done! Keep blogging all that wonderful inspiration!

    Like

  12. Sweet2th says:

    Very excited for you Lianne! And love the look of your blog – both peaceful and energising, only you could get that balance so beautifully right straight away! Looking forward to being inspired…

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s